In jou hande

R116,00

Die jong fisioterapeut Michelle Judson beseer haar hande in ’n ernstige ongeluk wat haar vriendin, Sunette, in ’n koma laat. Met elke operasie wat sy ondergaan, word Michelle meer depressief, want dit was sý wat die motor bestuur het.  Gelukkig het dokter Douw Hefer, haar chirurg, verbasende empatie met haar. Hy het immers self tragedie ervaar.  Teen haar sin raak Michelle aangetrokke tot die aantreklike chirurg.  Maar Douw blyk klaar ‘n vrou in sy lewe te hê:  Annette – die sielkundige wat Michelle vir depressie behandel.  En dan gooi Michelle se beeldskone, bedorwe stiefsuster, Nicci, ook nog haar flikkers vir hom. . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624051954

Number Of Pages
File Size

0.52 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2011