Johan Smit se nuutste dagstukkieboek in grootdruk. Van die maandelikse temas wat Smit aanraak, is: * In die begin; * Woord en antwoord; * Inkeer, bestek neem; * ’n Nuwe lewenstyl; * Die Gees van God aan die werk; * Toerusting vir die nuwe lewe; * Gevare en struikelblokke; * ’n Mens in verhouding met ander; * Groei en vrugdra; * Troos en bemoediging; * Gereed vir môre; * Lig en vrede.

In God se teenwoordigheid
R206,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780796315687 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 1.44 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 20-09-2011 |



