Ná ’n verbreekte verlowing is Annelie immuun teen mooi mans, of so dink sy tot sy die aantreklike Eugene ontmoet. Eugene steur hom nie aan haar skanse nie − hy terg haar, maak haar die hof en sonder haar toestemming is haar hart weer in die mark vir liefde.

In die mark vir liefde & Thinus en Tequila
R40,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799386318 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.50 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-11-2017 |



