Hykie Berg: My storie van hoop

R225,00

Hykie Berg is ‘n bekende film- en TV-akteur, geliefd en gewild reg oor Suid-Afrika vir sy rol in Binnelanders en as wenner van Survivor. Hy is ook ‘n verslaafde. Op die kruin van sy suksesloopbaan verloor Hykie alles en draai by die dood om. Hier vertel hy sy verhaal openhartig, van die dwelmhole van Hillbrow tot in ‘n maksimum-sekuriteitsel in die Weskoppieshospitaal, waar God hom van ‘n gewisse dood red. Hykie nooi jou uit om te onthou dat God se liefde ook vir jou bedoel is, en dat, al doen ons wat, God ons nie laat gaan nie.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780796320568

Number Of Pages
File Size

0.57 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

04-08-2017