Honger reisiger

R315,00

Die honger reisiger is pragtig geillustreerde reisverhale en ’n reseptebundel “sonder saaits”. Dis saamgestel uit die skrywer en haar sielsgenoot-man, Chris, se eksotiese reise na lande soos Turkye, Eritrea, Ethiopië, Frankryk, Egipte, Rusland met resepte wat ook van vriende afgebedel is.Niks is besonder uitheems of lastig om te maak nie. Dis sielskos, trooskos, en veral – kuierkos.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624050766

Number Of Pages
File Size

0.66 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

07-08-2012