Hoezit 5: Die wonderwêreld van voëls

R90,00

Hoe kry party voëls dit reg om duisende kilometer te vlieg sonder om te verdwaal? Watter voël se oë is groter as sy brein? Hoe groot is die wêreld se kleinste voëlsoort? Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799378733

Number Of Pages
File Size

120.67 mb

Format

PDF

Published

15-06-2016