Van ’n soogdier wat eiers lê tot ’n padda wat kan vlieg – in hierdie boek propvol feite en aktiweite sal jy van die vreemdste diere op ons planeet ontmoet. maak van naderby kennis met vampiervlermuise, ietermagogs en tapirs – en verstom jou aan van die eienaardigste diere wat jy ooit gesien het!

Hoezit 12: Die wonderwêreld van vreemde diere
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799380651 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 118.16 mb |
| Format | |
| Published | 01-03-2017 |



