Suid-Afrikaners is dol oor rugby en hulle hou daarvan om lekker te lag. Hier kommie Bokke! kombineer twee van Suid-Afrika se gunsteling-tydverdrywe in een skreeusnaakse boek wat gewaarborg is om die lagspiere te prikkel. Daar is gevatte kwinkslae, klassieke sêgoed van toeka se dae en die heel jongste Super 15-grappe. Daar is geen heilige koeie in Hier Kommie Bokke! nie, en almal – van die voorry en agterlyn tot rugby-poppies, skeidsregters, ondersteuners en afrigters – loop deur. Gewaarborg om lesers te laat skaterlag.

Hier kommie Bokke!
R160,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781770222748 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.83 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 27-07-2011 |



