Helene de Kock Omnibus 10

R285,00

Twee vroeë romans deur een van ons gewildste skrywers. In albei verhale is die milieu die Vrystaatse Riemland-omgewing. Ver vlug na môre vertel van Eugene Basson wat na Europa reis om te gaan vasstel wat geword het van sy gevoelens vir die mooi blonde Elsje. In Met vandag se brood is Renier, die jong dominee op Petrusdal, vasgevang tussen sy verstand en sy hart.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153188

Number Of Pages
File Size

1.09 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011