Helena Hugo Derde Keur

R275,00

In Alinda se lampie werk Alinda al lank in Saoedi-Arabië, en van ’n prins op ’n Arabier-perd is daar geen sprake nie. Haar lewe is vervelig . . . tot sy ’n Aladdin-lampie koop. In Narkose vir die hart maak die Walskoning, dr. Franz Strauss, se blou oë dr. Saranie du Plessis week. Net jammer dat die draak Glenda Olckers reeds haar kloue in hom geslaan het . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624090519

Number Of Pages
File Size

0.77 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

22-07-2020