Mans op motorfietse assosieer Leah met bad-boys en dit is nie die tipe man waarvan sy hou nie. Maar Tristan op sy Harley laat haar hartklop versnel en sy glimlag maak haar knieë lam.

Held op ’n Harley & Die bruidegom se eks
R40,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799390940 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.39 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-10-2018 |



