Heks

R280,00

Die verteller in Heks vind haar toevlug in sprokies en mites. Terwyl die wêreld die oorlog in Oekraïne op TV-skerms gadeslaan, verdiep sy haar in die mitologie van dié land – ook as skans teen die toenemende vyandelikheid in haar huwelik. ’n Ongeoorloofde verhouding maak ’n besieldheid in haar wakker. Sy beroep haar op dié nuwe krag toe sy van ongerymdhede bewus word by die kosmetiekmaatskappy vir wie sy bemarkingskopie skryf. Dis tyd om beheer van haar eie verhaal neem.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795802843

Number Of Pages
File Size

0.85 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

16-08-2024