Ná ’n liefdesteleurstelling doen die internasionale model, Sasha Winckler, haar voor as ’n bibliotekaresse en vlug na haar broer se plaas in die Drakensberg. Hier ontmoet sy die aantreklike buurman wat ná sy egskeiding ’n afkeer aan beeldskone modelle het. Hy weet egter nie wie Sasha werklik is nie.

Hartsman & In ouma Naomi se strik
R40,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799389081 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.44 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-05-2018 |



