Hartlam

R285,00

In dié bundel sal jy vergeefs soek na voorspelbaarheid. Want die liefde het vele gesigte, en nie almal is mooi nie. Kerneels Breytenbach, Christine Barkhuizen Le-Roux, Erika Murray-Theron, Helene de Kock, Martin Steyn en vele meer skryf oor die liefde in vele gedaantes: moederliefde, gewelddadige liefde, verbode liefde, erotiese liefde, liefde tot die dood toe…Want die liefde verdra alles, maar die liefde het dikwels tande.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780624082743

Number Of Pages

256

File Size

0.84 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-10-2017