Hart van kant

R95,00

<p>Is daar vir hulle ’n toekoms?<br>Amanda White se loopbaan as ontwerper is op dreef. Sy het al drie Steely Sisters se trourokke ontwerp en sy is self amper verloof. Daar is egter &#329; klippie in haar skoen: Clinton Anderson, die hardkoppige veearts wat sy deur die Steely Sisters leer ken het.<br>Clinton red weggooi-perde omdat hy self &#329; weggooi-kind was. Hy soek nie hulp nie, veral nie van &#329; beeldskone vrou wat sy kop deurmekaarkrap nie.<br>Die liefde is egter sterkter as vooropgestelde idees en die twee besef vinnig dat die aangetrokkenheid tussen hulle dalk tot meer kan lei. Maar Amanda is verloof en die w&#234;reld wag in afwagting vir haar troue, en Clinton is steeds die man met die duister verlede. Is daar vir hulle ’n toekoms?</p>

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780639609676

Number Of Pages
File Size

0.41 mb

Format

EPUB

Published

01-09-2021