Hans hou sy lyf Sherlock

R255,00

Hans van Kraaienburg sal hom mos nie met ’n piramideskema laat vang nie . . . of hoe? Toe Huis Madeliefie se mense onder ’n gladdebek-skelm deurloop en hul kosbare geldjies soos mis voor die son sien verdwyn, en die polisie ’n beloning uitloof aan enigeen wat hulle na die skurk kan lei, gaan Hans en trawante op die oorlogspad, Weskus toe. Javel Davel sál hul geld teruggee, of Hans laat los Nella en haar magtige bloomers op hom . . .  Die mees avontuurlike Hans-verhaal nóg!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795802546

Number Of Pages
File Size

0.47 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

26-06-2022