Eers kuier hy by die dogter, toe by die ma, maar eintlik het Martin Erlank haar plaas in die oog. Saggies-saggies lei hy hulle in die strik, maak hy haar sag. Hannah wíl hom graag glo.

Haar nuwe buurman
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799354805 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.64 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-04-2014 |



