Groen vingers

R135,00

Sasha is mal daaroor om eksperimente te doen. Haar oupa was immers ’n wêreldbekende wetenskaplike. Soms loop Sasha se eksperimente nou wel ietwat skeef – maar dis deel van die pret!

Toe sy op ’n dag ’n paar vreemde pitte in haar oupa se ou trommel ontdek, besluit sy om dit te plant. Eers lyk dit of niks gaan gebeur nie … maar dan maak ’n monsterplant sy verskyning in die natuurwetenskapklas! Dit lyk selfs of die plant van plan is om vir juffrou Jansen op te eet … tensy Sasha blitsvinnig ’n plan kan beraam!

’n Avontuurbelaaide storie vir beginnerlesers, propvol van Jaco Jacobs se ken-merkende skaterlag-humor waarop kinders versot is!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799380606

Number Of Pages

24

File Size

3.67 mb

Format

EPUB

Published

01-07-2016