Salomé is ’n opkomende skilder wat op die weeklikse kunsmark ’n bestaan probeer maak. Tot ’n vreemdeling met grysblou oë vir haar ’n uitstalling reël. Maar hy is eintlik slegte nuus, te veel soos haar eksman. Of is hy?

Goudgeel liefde
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799355598 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.50 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-04-2012 |



