Geseënd is dié wat treur

R206,00

Hoewel verlies en dood universeel is, hanteer elkeen dit anders. Christene se groot troos is dat God daar is in hulle pyn. In Geseënd is die wat treur beskryf geliefde outeurs hul eie ervarings met verlies, rou en die dood. Ons Christene se grootste troos bly egter dat daar lewe na die dood is: daar is ‘n weersiens. Agter in die boek is ‘n lys van tekste wat jy in jou Bybel kan gaan naslaan vir verskeie situasies.   

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796322975

Number Of Pages

194

File Size

0.57 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

18-05-2022