Gerugte van ‘n ontvoering

R299,00

Wanneer Harry asemskep tussen sy omswerwinge deur Afrika, kom kuier hy by sy geliefde ma in Johannesburg. Gusta is veral na aan sy hart ná sy pa haar vir ’n jonger pop gelos het. Gelukkig weet Harry sy is veilig daar bo in haar luukse penthouse in Ponte Towers. Teen die tyd dat Harry in Oos-Afrika opgespoor word, is sy ma al dae lank dood. Harry kry die reuk van ’n groot gekonkel. Nie eens daai parmantige Ella Neser gaan hom keer nie.  Nog ’n hoogtepunt in Chris Karsten se Ella Neser-oeuvre. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798182409

Number Of Pages
File Size

0.95 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-09-2021