Geloof sonder sekerhede

R236,00

Dit is belangriker om om te weet hóé om te lewe as om die korrekte belydenis te vind. Die sin van die Christelike geloof is nie soseer dat dit ’n rustige verblyf in ’n hiernamaals waarborg nie, maar dat ons hiér in liefde teenoor mekaar kan leef en van hierdie wêreld ’n beter plek kan maak

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796319005

Number Of Pages
File Size

0.91 mb

Format

EPUB

Edition

2

Published

14-09-2014