Gedaantes en Geraamtes Omnibus 2

R200,00

Die tweede van drie omnibusse van Louise Prinsloo se gewilde spookstories in die Gedaantes en Geraamtes-reeks. Die titels in hierdie tweede omnibus: Gedaantes en Geraamtes-omnibus 2 is: Dwaalgees op Duiwelskantoor, Die Osiris-raaisel en Die geeste van die Amathole – laasgenoemde is ’n splinternuwe verhaal wat nog nie voorheen verskyn het nie. Die teks van die eerste twee stories is ten volle hersien en lesers behoort van nuuts af aan die drie vriende, Wikus, Karel en Giepie se lekker grillerige spookavonture te geniet.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153546

Number Of Pages
File Size

0.68 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011