Gebede vir elke vrou

R185,00

Gebede vir elke vrou is ’n versamelboek van gebede vir vroue. Wat ookal jou ervaring, dié boek bied jou ’n gepaste gebed: of jy nou hartseer is, jou bekommer, eensaam en verlate voel of siek is. Gebede vir elke vrou bevat ook wonderlike gebede vir jou huwelik, oor en vir jou kinders en oor vriendskap. Van groot vreugde tot die diepste hartseer – vind die gebed wat jou gemoed nodig het hier.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796318152

Number Of Pages
File Size

0.44 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

02-03-2015