Floreer

R255,00

Veerkragtigheid is daardie “iets” wat mens laat opstaan as die lewe jou platslaan. Dit is nie ’n iets wat net sommige mense het nie, almal word daarmee gebore. Ilse Salzwedel, bekende radiopersoonlikheid en joernalis, bespreek die eienskappe van veerkragtige mense en gee raad om dit te ontwikkel. Sy kyk ook watter dinge jou veerkragtigheid kan tap wat jy moet vermy. Ilse gebruik voorbeelde uit haar eie en ander bekendes se lewe om te wys dat veerkragtigheid vir ons elkeen beskore is.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796322692

Number Of Pages
File Size

0.36 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

09-04-2021