Flentermens word heelmens

R225,00

Ons almal ken verlies … Of dit nou jou kind se keuses, aflegging by die werk, egskeiding of siekte is. Dalk het jy gestremd geraak, pas ‘n kankerdiagnose ontvang of moes ‘n geliefde aan die dood afstaan. Bekende skrywer en radiopersoonlikheid Helana Olivier verstaan die pyn van verlies, en hoe flenters jy voel. Sy probeer, soos met haar drie vorige boeke (Ware verhale van vergifnis, Ware verhale van hoop en Ware verhale van geloof ), jou bemagtig en bemoedig om weer op jou eie bene te staan. Sy lei jou om deur jou verlies God weer te leer ken sodat ‘n nuwe storie van liefde in jou lewe geskryf kan word.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796319548

Number Of Pages
File Size

0.84 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

14-08-2015