Eugene

R294,00

Eugene ken van skollies, gangsters en crooks. Hy is streetwise, al lyk hy nou soos iemand uit die upper-middle class. Hy kom immers uit die ghetto se killing fields van die 60’s, 70’s en 80’s. Maar nou is dit baie jare later. En die ou alliances met sy kindervriende Alan, Huey en Jenny ná alles destyds in Hillbrow tussen hulle skeefgeloop het, bestaan nie meer nie, en Eugene word aangekla van moord.  ‘n Aangrypende roman oor vriendskap en verraad.  

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798182652

Number Of Pages
File Size

0.56 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

11-03-2022