Engel van my hart

R116,00

In Engel van my hart moet brildraende Breggie Bruwer vir die beroemde oftalmoloog dokter Graham Condor gaan werk, in Londen. In sý oë veral wil sy mooi wees, maar ai, sy weet hoe onsinnig haar verliefdheid is: dokter Condor weet nie van haar verskroeide vlerke nie en het die wêreld se mooistes aan sy voete . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624067726

Number Of Pages
File Size

1.91 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

30-09-2013