Ena Murray Omnibus 33

R285,00

Ena Murray se “Paradys-sage” is ’n familieverhaal wat oor vier geslagte strek en enige hedendaagse TV-sepie die loef afsteek wat betref rykheid aan intrige. Die verhale in hierdie omnibus is Die dieper droom, Huise van klei, Soekers na die son en Terug na Eden. Die gemene deler in al vier heerlike verhale is die Karooplaas genaamd Paradys.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624054726

Number Of Pages
File Size

1.50 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-04-2012