Ena Murray Omnibus 30

R285,00

Hierdie opeenvolgende romans gaan oor die aangrypende ervarings van ’n jong meisie uit die onderdorp wat uiteindelik die vrou van ’n vooraanstaande politikus word. In As die wind daaroor gaan ontdek die agtienjarige Nickey dat sy swanger is . . . pas nadat haar skoolkys, Terence, vertrek het om grensdiens te gaan verrig. Ramp volg op ramp . . . en ná die nuus dat Terence gesterf het in ’n landmynontploffing, willig Nickey eindelik in om te trou met sy pa, Christian Basson.In Die wind het gaan lê volg ons die onstuimige verloop van Nickey en Christian se huweliklewe ná dit aan die lig kom dat Terence steeds lewendig is . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624053699

Number Of Pages
File Size

0.76 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

25-05-2001