Ena Murray Omnibus 24

R285,00

In Agter die masker word die beeldskone Tania Roux feitlik onherkenbaar vermink in ’n motorongeluk. Ook haar gees het ’n knou gekry – sal dit weer kan herstel?In Bruid uit die vreemde onderneem die jong Franse edelvrou Jacqueline de Savoye  ’n bootreis na die suidpunt van Afrika; sy is op soek na haar broer wat spoorloos verdwyn het en is onbewus dat sy dalk oop-oë in ’n lokval inloop.En in Haar grootste offer ontvang Marlene, wat vier maande swanger is, die skoknuus dat haar man, dr. Ben Roux, reeds ’n egskeiding aanhangig gemaak het . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624050322

Number Of Pages
File Size

1.15 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2011