Ena Murray Omnibus 23

R280,00

In Die ryper jare kan Amanda, mannekyn by ’n bekende modehuis, nie verstaan hoekom haar ma skielik so ánders optree nie. En so ook haar baas, die man wat haar hart verower het.In En die verlange bly trou Wouda met ’n man wat sy geglo het haar geluk kon bied, selfs liefde . . . tot dáárdie nag, hul huweliksnag . . .En in Die man met die geel oë gee die geheime agent majoor Brand Bröm se nuwe werkgewers hom ’n opdrag:  om saam met ’n vrou van sy keuse een nag lank die stad rooi te verf, en homself dan doelbewus skandelik gedra, sodat hy sy oneervolle ontslag uit die weermag sal ontvang  – hy kies Weza de Groote, die mooi regstudent wat ná dié nag vir ewig uit sy lewe sal moet verdwyn . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624049784

Number Of Pages
File Size

1.08 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-04-2011