Elza Rademeyer Omnibus 3

R285,00

In ’n Les vir Elizabeth is die hoofkarakter tegelykertyd op twee mans verlief, ’n identiese tweeling wat hemelsbreed van mekaar verskil. Hoe sal Elizabeth eindelik ’n keuse tussen die twee kan maak?In Hoë berge ontmoet Ilze en Julius mekaar en die liefde blom. Maar albei het spoke uit hul verlede wat hul verhouding kompliseer – struikelblokke wat soos ’n berg voor hulle lê.En in Die onwillige bruid is Ruben see toe om te gaan herstel van die gevoelige hou wat Moira sy hart en ego toegedien het. En dan raak hy verlief op ’n getroude vrou…

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624049562

Number Of Pages
File Size

1.15 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2011