Eerste Veldgids tot Veldblomme van Suider Afrika

R55,00

Sasol Eerste Veldgids tot Veldblomme van Suider Afrika bied ’n boeiende inleiding tot die veldblomme van die streek. Volkleurfoto’s en verspreidingskaarte sal die beginner en ontluikende natuurkenner help om die algemeenste veldblomme in Suider-Afrika uit te ken, vas te stel waar hulle voorkom en leer van hul unieke eienskappe

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781920572150

Number Of Pages
File Size

9.08 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-03-2013