Duet

R285,00

DiƩ boek bevat 366 dagstukkies spesiaal vir getroudes. Dis perfek vir huwelikspaartjies om in hulle stiltetyd saam te lees, en is van pas vir mense van enige ouderdom. Almal van pasgetroudes in hul twintigerjare tot ouer pare wat reeds dekades lank getroud is sal hierdie boek van nut vind: Dis prakties, geestelik verrykend, en help julle om as huweliksmaats jul geloof saam op te bou.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780796318183

Number Of Pages
File Size

1.26 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-09-2015