Droomberig

R95,00

Anelia le Roux wil in haar oorlede pa se joernalis-voetspore volg. Sy waai een woeste, winderige dag teen die navorser Leon de Hanie vas. Daar is onmiddellik ’n wilde aantrekkingskrag tussen die twee en Anelia besef gou dat sy halsoorkop op hom verlief is. Sy wonder net: Hoe voel hý oor háár? Leon se geheimsinnige optrede laat haar ook wonder of hy nie iets vir haar wegsteek nie. Gaan sy hom ’n kans gee om sy optrede te verduidelik?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624086659

Number Of Pages

224

File Size

0.93 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-12-2018