1990 was ’n waterskeidingsjaar in Suid-Afrika se geskiedenis. Sedertdien het die Suid-Afrikaanse samelewing (en ook die NG Kerk) baie verander. Neels Jackson bied sy indrukke van die belangrikste tendense wat van 1990 tot 2020 in die NG Kerk plaasgevind het. Die wortel van die kerk word teruggevoer na Jesus toe, en die NG Kerk vandag kan ’n uitdagende toekoms op die spoor van Jesus Christus met vertroue tegemoet gaan.

Drie dekades van verandering
R275,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780796322661 |
| Number Of Pages | 244 |
| File Size | 4.09 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 09-04-2021 |



