Darius se pa kan deur ’n rivier vol krokodille swem. Sy ma red ou tannies uit brandende geboue. Selfs sy kleinsussie skrik vir niks … En Darius? Hy is nie eens dapper genoeg om van die skool se duikplank af te spring nie. Maar alles verander toe hy op ’n dag ’n BAIE VREEMDE present by sy oupa kry …

Draakasem
R145,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799394139 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 4.68 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-05-2019 |



