Draairivier

R270,00

Dis die jaar 1955 en Suzanna Jansen woon saam met haar pa, ma en broer Gert in ’n riethuisie op ’n plaas naby Kakamas. Dis die Kersvakansie voor Sanna se laaste skooljaar en deesdae kry sy vlinders in haar maag elke keer as sy die buurseun, Johannes,  in een van die veekampe raakloop. En dan is daar Inge wat soos die slapende skoonheid gevangene is in die Groothuis. Engela Ovies se debuutroman, Draairivier, is ’n deernisvolle verhaal oor familie, vriendskap, liefde en vergifnis.  

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798181242

Number Of Pages
File Size

0.45 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-05-2020