Donatello en Volksie

R285,00

Op Oukersaand sit Zoë Zietsman stoksielalleen voor haar rekenaar.  Sy het niemand nie – selfs nie eers ‘n hond met wie sy kan cuddle nie.  En cuddle is volgens Zoë ‘n “verdomde basic human right”.  Vanaand is die aand, besluit sy terwyl sy as “Volksie” op www.matchmate inteken…           En só ontmoet sy vir Donatello, die advokaat wat sy klerekas colour code en net suiwer Afrikaans praat.  Zoë, daarenteen, mix haar taal, ry nog met haar Vespa en leef vir joga.  Wanneer Donatello en Volksie (oftewel Anton en Zoë) mekaar uiteindelik in die vlees ontmoet, is die gevolge sowel katastrofies as skreeusnaaks.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624051077

Number Of Pages

256

File Size

2.50 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-04-2011