Dokter van drome

R116,00

In Dokter van drome moet Anastasia de Wit desnoods vir die plastiese chirurg dokter Juan Harmse werk. Wat haar betref, is hy bloot ʼn aantreklike geldwolf wat vroue se ydelheid uitbuit en al die pad bank toe lag. Daar is ʼn gedrewe passie in hom wat haar bang – en ook opgewonde – maak…

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624074977

File Size

0.46 mb

Format

EPUB

Published

06-07-2015