Dokter in die huis

R430,00

Dokter in die huis is jou A-Z-gids tot gesondheid. Hierdie nuwe uitgawe van die gewildste Afrikaanse gesondheidsensiklopedie is hersien en aangevul om feitlik die hele spektrum van die hedendaagse geneeskunde te dek. Dit is gegrond op die jongste mediese navorsing en spesifiek gerig op die behoeftes van die Suid-Afrikaanse gesin. Onontbeerlike feite word sistematies en lesersvriendelik aangebied sodat jy in ’n japtrap ’n ingeligte besluit oor jou en jou gesin se gesondheid kan neem. Die gids dek onder meer:• Riglyne vir optimale gesondheid • Siektes – oorsake, simptome, diagnose en behandeling• Beserings, operasies en chirurgiese prosedures • mediese toetse• Medisynegroepe – generiese middels en handelsname• Geïllustreerde noodhulpstappe

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624053163

Number Of Pages
File Size

7.33 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-06-2012