Dit kos guts om te bly glo

R180,00

As jy al gewonder het oor die sin van die lewe, of dalk vuisvoos is vir ’n plastiekgodsdiens wat net kitsantwoorde opdis en heeltyd vertel hoe maklik dit is om in Christus te glo, is hierdie boek vir jou bedoel. Dit wil juis vir jou op daardie kant van die evangelie wys wat ook rekening hou met al die swaarkry, onsekerhede, vrese, skuldgevoelens en pyn van die lewe.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796319159

Number Of Pages
File Size

0.37 mb

Format

EPUB

Edition

3

Published

02-02-2015