Dik Dun Thick Thin

R250,00

‘n Splinternuwe, skitterende versameling kortverhale deur Nataniël. 20 in Afrikaans en 8 in Engels. Skreeusnaaks, aangrypend, wys, onvoorspelbaar en — soos altyd — hoogs vermaaklik. Soos gewoonlik delf hy goud uit sy kinderjare — oor sy ouers, sy ouma — maar daar is ook fantastiese en fantasmagoriese verhale oor sy lewe as sanger op plattelandse dorpies, oor ‘n vreemdeling wat hom een aand in sy huis help om sy vrese te besweer, en hoe ‘n mens jou eerste reus oorwin . . . 

Authors
Language

Publisher

ISBN

9780798181426

Number Of Pages
File Size

0.66 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

16-10-2020