Diere-ABC

R55,00

Hierdie ABC-boek is geskryf deur Wendy Maartens ‘en Appelliefie die hanskolgans (wat haar bes doen om letters uit storieboeke op te pik)’. ABC-boeke bly nou maar kinders en ouers se gunstelinge. In hierdie Diere-ABC met lawwe rympies leer kinders nie net die letters nie, maar sal alle lesers hulle verlekker in die plesier wat Wendy Maartens in woorde vind en hoe sy ons die woorde as’t ware laat proe.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781432306106

Number Of Pages

64

File Size

20.31 mb

Format

PDF

Published

22-04-2015