Die vrou in die vuur

R325,00

Die heel beste kortverhale uit Riana Scheepers se oeuvre [die bundels Die ding in die vuur (1990), Dulle Griet (1991), ’n Huis met drie en ’n half stories (1994), Feeks (1999) en Katvoet (2009)] word hier saamgevat. Dit sluit onder meer verhale in wat die fokus plaas op liefde en sensualiteit in hul vele vorme, asook Afrika-mistiek. Die storie wat aan die bundel sy titel verskaf – ’n verwysing na Jeanne d’Arc – is ’n splinternuwe, boeiende toevoeging tot dié skrywer se oeuvre.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780798158336

Number Of Pages
File Size

0.87 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-12-2012