Beatrice Malan het die perfekte lewe. Nie net is sy hoofdogter en die skool se “rugbyprinses” nie – sy’s ook die aantreklikste ou in die skool (die rugbykaptein!) se meisie. Maar wat gebeur as Beatrice dolverlief raak op ’n surfer … van die verkeerde kant van die treinspoor? Haar ore toedruk en die heerlike golf ry – of aanvaar dat hulle werelde nie versoenbaar is nie?

Die Vlinder en die surfer
R160,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781869199104 |
| Number Of Pages | 176 |
| File Size | 2.17 mb |
| Format |



