Mieke weet sy werk net vir Ian McLachlan, astrofisikus, dertien jaar ouer as sy. Sy weet ook hoe warm sy arms haar kan hou – sý het dit uitgelok, daarom moet sy vlug, van haar liefde én vernedering.

Die Verste Ster
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799348910 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.53 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |
| Published | 01-09-2010 |



