Die versoeking van Thomas Maas

R299,00

Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, as private speurder, is ‘n bisarre een. Donna Maas, eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, is oortuig haar man het ‘n skelmpie. En dit is Ella se taak om dit te bewys.  Die roman begin egter by die einde, waar Ella haar verslag optik. Daar is ‘n moord gepleeg, maar wie is die slagoffer en wie die skurk? ‘n Verbysterende roman deur een van die top- spanningsromanskrywers in Afrikaans. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798181174

Number Of Pages
File Size

0.88 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-09-2020