Die verlore seun vannie Gaatjie

R255,00

“Gaatjie-kinders word mos nie gekies nie.” Ivor Swartz kom van die Gaatjie in Grabouw, ‘n plek sonder hoop. Sy pa is vroeg dood en sy ma maak hom en sy sibbe alleen groot. Hulle oudste broer, hulle selfaangestelde”oppasser”, terroriseer die gesin. Een aand besluit Ivor hy kan net nie meer nie. Hy en sy vriend neem ‘n vreeslike besluit wat sy lewe ingrypend verander. Hierdie aangrypende verhaal, eerlik vertel deur Ivor self, sal jou aan die hart ruk en met verwondering oor God se genade los.  

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796322197

Number Of Pages
File Size

0.36 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

29-06-2020